5 Buffel Bulle Beskikbaar (SKU-1)

Die volgende 5 Buffel Bulle is beskikbaar:

Bul 1: 40½"
Bul 2: 37⅜"
Bul 3: 44⅜"
Bul 4: 44¾"
Bul 5: 43½"

Pakkie Prys: R146 000 per Bul

Let wel:

BTW uitgesluit
Risiko en vervoer uitgesluit
Alle vereiste bloedtoetse is reeds gedoen en is beskikbaar 
Ligging: Thabazimbi

Navrae:
Driekie Venter
083 301 2981