Buffel Bul 46" (SKU-2)
Buffel Bul Beskikbaar:
RW: 46" – 8 jaar oud
Alle vereiste bloedtoetse is reeds gedoen en is beskikbaar
Prys: R205 000
BTW, risiko en vervoer uitgesluit.
Ligging: Baltimore, Limpopo
Kontak:
Driekie Venter
Gaya Safaris
083 301 2981
