Jong Buffel Bulletjies (SKU-4)
Jong Buffel Bulle Beskikbaar:
Aantal: 8 Jong Buffel Bulle
Ouderdom: 3 Jaar
Vader was: 47 5/8” (gemeet in 2022)
Prys: R42 000 per bul
Die groep word slegs as 'n eenheid verkoop.
Bloedtoetse is reeds gedoen; uitslae word tans afgewag.
Ligging: Senekal, Vrystaat
Navrae:
Driekie Venter
Gaya Safaris
083 301 2981
