Blouwildebees Jagbul Beskikbaar (SKU-1)
Blouwildebees Jagbul beskikbaar in Boshof.
Status: Bul is geknip
RW: 32 4/8"
Laas gemeet: Februarie 2026
Ligging: Boshof
Voorwaarde: Die bul moet op die eiendom geskiet word en is nie beskikbaar vir skuifdoeleindes nie.
Prys: R85 000
BTW, risiko en transport uitgesluit.
Kontak:
Driekie Venter
083 301 2981
